Huisgenoot

DIE BETEKENIS VAN VERSEKERINGSTAAL

IS JOU versekeringspolis moeilik om te verstaan? Dit sal help as jy dié 15 algemene terme verstaan.

1 JOU PREMIE

Dit is die maandelikse bedrag wat jy betaal om dekking te kan he, of dit nou is vir korttermynversekering (motor- of huisdekking) of langtermynversekering (lewens-, begrafnis- of gevreesdesiektedekking).

Die premiebedrag hang af van dinge soos jou salaris, ouderdom, beroep en mediese geskiedenis. As die polishouer nie die premie betaal nie, word

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related