Huisgenoot

PIKKIES OP ’N TOER

‘Elkeen reageer anders op hul nuutgevonde vryheid’

DIE pikkewyne kyk so half hooghartig oor hul snawels na die skeurtandhaai wat onheilspellend nader kom. G’n teken van vrees nie … want sien, die haaie is binne en pikkewyn se kind is buite.

Dan waggel hulle verby die glasmuur van die groot tenk, dieper die verlate akwarium in. Dis asof jy ’n dralende “Just smile and wave, boys” kan hoor terwyl hulle uit die oog verdwyn.

Nee, dit is nie die avontuurlustige troppie van se jongste ontsnappingsdrama nie. Maar jou raaiskoot is nie te ver van die kol nie. Want met dié dat Kaapstad se Twee Oseane-akwarium weens die inperkingsreëls vir besoekers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related Books & Audiobooks