VREEMDE SEEDIERE
Mar 16, 2020
2 minutes
SAAMGESTEL DEUR SOPHIA VAN TAAK
’n Seeskilpad het ’n ingeboude GPS
Wel, soort van. Hulle kan die aarde se magnetiese veld aanvoel en dit help hulle om koers te hou. Dís hoe ’n seeskilpadwyfie haar pad terugvind na die strand waar sy as kleintjie uitgebroei het – om ook háár eiers daar te gaan lê.
Die pistoolgarnaal skiet sy prooi met ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days