MILJARDÊR NIE MEER
Jun 05, 2020
2 minutes
As die jongste suster in een van die beroemdste gesinne ter wêreld het Kylie Jenner oënskynlik alles gehad wat haar hart begeer.
Sy het haar eie loopbaan, afsonderlik van haar familie se werklikheidsprogram, Keeping Up, uitgekerf en sommer gou haar ouer suster Kim Kardashian West (39) as die ster van die hegte span ingehaal.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days