Huisgenoot

HOE KAN JY JOU KIND VOORBEREI OP DIE TERUGKEER SKOOL TOE?

1 Oefen vooraf hoe dinge sal werk

Baie word oor die voorbereiding van skole gesê, maar nie veel oor hoe om kinders voor te berei vir hul “nuwe normaal” wanneer hulle terugkeer skool toe nie, sê die spesialisondersoeker Marc Hardwick in ’n video wat soos ’n veldbrand versprei het. Hy sê ouers moet hul kinders sekere gewoontes soos handdruk gee “afleer” en vir hulle nuwe maniere van sosiaal verkeer aanleer wat die virus sal help beveg.

“Ons moet nou tyd opsysit om ons kinders gewoond te maak aan ’n masker dra wanneer hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related