Huisgenoot

Wat gebeur met jou aftreegeld as jou werkgewer vou?

IS JY een van die miljoene Suid-Afrikaners wie se lewe oornag ’n nagmerrie geword het weens die inperking? Dalk moes jou sukkelende werkgewer noodgedwonge jou salaris drasties verminder of jou op “onbetaalde verlof” plaas. Of dalk het die onderneming waarvoor jy werk reeds gevou …

Onder die talle vrae waarmee jy in hierdie onsekere situasie moet worstel, is die kwessie van jou pensioengeld. Jy het maandeliks tot jou maatskappy se aftreeplan bygedra en die geld is namens jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot1 min read
Fiks En Vrolik In Mauritius
DIS maklik om goed te voel as jy op Mauritius vakansie hou – maar dis nie ál rede vir daardie glimlag op die aanbieder HENCK CONREY se bakkies nie. Henck, die aanbieder van Vat jou goed en trek! op kykNET, was onlangs ook in die program Fiks of niks

Related