OM JOU werk te verloor is een van die groot stresfaktore in ons samelewing. Hier is vyf wenke wat jou kan help as die ondenkbare gebeur.
1 WAT IS MY UITGAWES?
Omdat jy nie weet hoe lank dit sal neem om ’n ander werk te kry nie, sal enige geld wat jy het so lank moontlik moet hou.
Maak ’n lys van elke maand se uitgawes sodat jy weet wat jou gemiddelde besteding is. Trek ’n bankstaat en