Huisgenoot

Hoe hou ek my geldsake gesond in die coronakrisis?

WEENS die coronavirus-inperkingsreëls lyk die persoonlike geldsake van baie van ons anders as ’n paar maande gelede. En wie weet hoe die res van die jaar sal verloop? In tye soos dié moet ’n mens baie mooi met jou geld werk. Wees versigtig vir skuld en vermy kitsrykwordskemas soos die pes. Hier is vyf praktiese, uitvoerbare wenke om jou kontantvloei te beskerm en jou rande slimmer te gebruik.

1 HERBEKYK JOU UITGAWES

Kyk na jou bankstate en strokies om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related