Kuier

DIE ABC'S VAN WINKELKREDIET

Dis daai tyd van die jaar: Jy het heeljaar hard gewerk en jy voel jy wil jouself en jou geliefdes ’n bietjie bederf. Maar jy kan nie alles wat nodig is kontant koop nie, en jou kop staan in die rigting van winkelkaarte kry.

Die vraag na winkelkredietrekeninge word ál groter, want dis dikwels maklik om ’n winkelkaart te kry. Maar onthou: Jy kan sommer gou diep in die skuld beland as jy dit verkeerd gebruik en dinge waarvoor jy nie eintlik geld het nie, op skuld koop. Dink

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Vra Dr. Jolene
HET EK TE VEEL KORTISOL? Dokter, ek is 48 en het die afgelope tyd baie artikels gelees oor wat gebeur as die liggaam ‘n oormaat van die streshormoon kortisol het. As ek so oor die simptome lees, klink dit of ek daarmee sukkel. Hoe weet ek of dit Cush
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my

Related