Huisgenoot

DIE ABC VAN WINKELKREDIET

DIE vraag na winkelkredietrekeninge word ál groter, want dis dikwels maklik om ’n winkelkaart te kry. Maar onthou: Jy kan sommer gou diep in die skuld beland as jy dit kwistig gebruik en dinge waarvoor jy nie eintlik geld het nie op skuld koop. Hier is 10 dinge wat jy moet weet.

1 HOE WERK DIT?

Baie dieselfde as jou bankkredietkaart.

Jy kry ’n kredietrekening by die winkel wat jy kan gebruik om items van daardie kleinhandelaar of groep te koop. Jy het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related