WAT MOET EK WEET OOR AFTREEBELEGGINGS?
May 20, 2022
3 minutes
Deur LETITIA WATSON
JY WIL seker maak dat jy genoeg voorsorg tref vir jou aftrede, maar selfs die taal wat mense in die finansiële wêreld praat, is vir jou verwarrend, wat nog te sê van al die opsies …
oemaar, jy is beslis nie die enigste een nie. Ons kyk na die vier algemeenste spaarplanne en hoe dit werk.
PENSIOENFONDSE
Jy kan net tot ’n pensioenfonds behoort as jou werkgewer dit as ’n voordeel bied. Jy en jou werkgewer dra.)
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days