Huisgenoot

‘GENOEG NOU VAN DIE KRITIEK!’

DIE SKRYWER

Anna Pasternak, die skryweragterdie verdoemende artikel in die nuutste uitgawe van die sogenaamde Bybel vir die adel, die tydskrif Tatler.

DIS die glansbybel van die Britse adel. Dit lê op die kunstige deurmekaar koffietafels en fatsoenlik verslonste rusbanke van aristokrate oral in die land – die koninklike familieinkluis.

Maar die jongste uitgawe van die tydskrif Tatler sal waarskynlik deur die koninklike kring en hul welgestelde vriende onder die rusbank ingeskop of onder ’n kussing weggesteek word.

Die voorbladstorie, ’n skinderartikel met die opskrif “Catherine the Great”, het ’n groot herrie veroorsaak. So beledigend word van die inhoud beskou dat die Kensingtonpaleis iets uiters ongewoons gedoen het: Hulle het ingetree omskadebeheer toe te pas en baie van diebewerings te weerlê.

Paleispersoneel sou dit nooit uit hul eie gedoen het nie, sê koninklike bronne: William en Kate sou daarop moes aandring. En dié feit is bevestig toe nuus bekend raak dat die Cambridges van plan is om die tydskrif te dagvaar nadat dit “’n rits leuens” oor die toekomstige koningin gepubliseer het.

Die egpaar is ontsteld oor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro