Huisgenoot

WILLIAM SE ROTS

DIS ’n massiewe skok, die grootste krisis wat die koninklike familie getref het sedert 1936 se abdikasie van koning Edward VIII.

Die dubbele kankerslag wat die Huis van Windsor geruk het, is ’n ernstige saak.

Vergeet van die ellendige Megxit en die pyn wat daarop gevolg het: Die feit dat ’n heersende monarg en ’n toekomstige koningin nou in dieselfde tyd behandeling kry teen kanker, het al die ander krisisse in die koningshuis op die agtergrond geskuif.

Eers het Buckinghampaleis vroeër vanjaar bekendgemaak kanker is by koning Charles gediagnoseer. En toe, einde Maart, deel sy skoondogter Kate in ’n video die nuus sy kry voorkomende chemoterapie nadat kankerselle ook by haar gevind is.

Sy het bleek en moeg gelyk in die video, haar eerste openbare boodskap ná die groot buikoperasie wat sy vroeër

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi