Huisgenoot

DIE GROENLIG VIR CAMILLA

EENS op ’n tyd wou die koningin nie eens in dieselfde vertrek as “daai nare vrou” wees nie en het sy tot haar seun se 50ste verjaardagpartytjie geboikot omdat sý daar sou wees. Camilla Parker-Bowles was immers die een wat prins Charles se huwelik met prinses Diana verwoes en ’n skandaal vir die koninklike familie veroorsaak het, en dít het koningin Elizabeth baie sorge veroorsaak.

Maar die verloop van tyd het baie skade herstel, en die koningin kon eindelik kwalik haar seun se ooglopende geluk en Camilla se toewyding aan haar pligte ignoreer. Deesdae is sy nie net minder koud teenoor haar skoondogter nie; sy ondersteun haar ook openlik – in so ’n mate dat sy onlangs ’n groot eer aan Camilla betoon het.

“Wanneer my

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related