Huisgenoot

ELIZABETH SE STAATMAKERS

DIS ’n byna onwerklike gedagte, maar ook ’n onvermydelike werklikheid – die lang heerskappy van koningin Elizabeth nader sy slothoofstuk.

Met die dood van prins Philip vyf maande gelede ná 73 jaar van getroude lewe, het die monarg nie net haar metgesel verloor nie; ook haar steunpilaar, anker en die man wat die koninklike familie vele kere deur onstuimige waters gestuur het.

Boonop is die reëlings vir wat ná die koningin se eie dood moet gebeur vroeër vandeesmaand uitgelek – iets wat mense na aan haar glo erg ontstel het.

Dis protokol dat dié soort begrafnisreëlings al voor die dood van Britse hooggeplaastes getref word, maar immers nie iets waaraan almal voortydig herinner wil word nie.

Maar koningin Elizabeth is ’n sterk, formidabele vrou wat haar nie sommer laat onderkry nie. Sedert Philip se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related