Boerseun-liefde
WEKE lank al word gegis oor die geheimsinnige man aan die sjarmante boer se sy – die een wat in elke foto niks meer as net ’n skadufiguur bly nie. Almal wou weet: Wie is die kêrel oor wie boer Damian Engelbrecht van Boer soek ’n vrou-faam so koer? Di