Huisgenoot

AFGEMAAI OM TE SWYG

SY WAS die soort vrou wat haarself sou verontrief om ander by te staan; die soort mens wat enigiets vir haar naastes sou doen. Toe haar ouer broer en sy vrou ’n paar weke gelede siek word met covid-19, het Babita Deokaran hulle genooi om by háár huis te kom isoleer.

Daar was niemand anders om na ouboet Sunil en sy vrou om te sien nie, het Babita gedink. Sy het meer as genoeg plek tuis gehad en het daarop aangedring om hulle te ondersteun terwyl hulle teen die siekte baklei.

Maar ’n dubbele tragedie het ná daardie liefdesdaad afgespeel. En op ’n wrede manier het albei tragiese sterftes met die pandemie verband gehou, maar op verskillende maniere.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related