Huisgenoot

‘ ’N NUWE LEWE SAAM IN DIE DOOD’

DIT was die hartverskeurende slottoneel van ’n jare lange liefdesverhaal; die droewige einde van ’n liefde tot die dood – een wat hulle nié sou skei nie.

Eers het Ben Wiid (62) die lewelose liggaam van sy blonde vrou styf teen hom vasgedruk in die wrak van hul motor, en toe het hy die ondenkbare gedoen … Voor die oë van verbaasde omstanders op die ongelukstoneel het hy na die brandende brandstoftenkwa gehardloop waarteen sy motor kort tevore gebots het. Nie eens die versengende hitte kon hom laat terugdeins nie en die vlamme het hom verswelg. En daar, net ’n paar meter van waar sy geliefde Riana (58) kort tevore gesterf het, het ook Ben sy laaste oomblikke beleef.

Die treurspel wat op Saterdag 13 Junie op die N2 naby die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related