Huisgenoot

MY DUBBELE VERLIES WEENS ’N FRATS

‘EK HET GEWEET HY SOU NIE SONDER HAAR KON LEEF NIE’

TOE haar seun en geliefde skoondogter die laaste keer by haar kom inloer het, was hulle opgewek en op die oog af so erg oor mekaar soos altyd. Maar ure later was hulle dood in ’n dubbele tragedie wat hul drie jong seuns wees gelaat het.

En nou moet Ronel Hartzenberg (57) nie net probeer sin maak van die raaiselagtige omstandighede rondom hul dood en treur oor haar verlies nie; sy moet ook haar drie kleinseuns grootmaak.

“’n Ma moenie haar kind begrawe nie, en ek moes twéé begrawe,” sê Ronel, want haar skoondogter was vir haar soos haar eie. “Hoe kan mens ooit so iets verwerk?”

Renaldo en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related