Huisgenoot

Wat bepaal die prys van petrol?

DIE eerste Woensdag van elke maand word die petrolprys deur ons land se regering gemonitor en aangepas. Die sommetjie word deur die Sentrale Energiefonds gedoen namens die Departement van Energie.

Ná die onlangsste aanpassing betaal motoriste meer as R18 vir ’n liter petrol. Dis die duurste wat petrol al ooit vir Suid-Afrikaners was.

Veranderings in hierdie prys word gewoonlik deur drie dinge geraak:

◼ Die internasionale olieprys.

◼ Die wisselkoers tussen die Suid-Afrikaanse rand en die Amerikaanse dollar – ons betaal vir olie in dollar.

◼ Die internasionale petrolprys.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te