MISLIKE PROBLEEM IN NEDERLAND
Jan 21, 2022
3 minutes
Nederland, bekend as die klein landjie wat die wêreld kos gee, is die land met die digste veebevolking in Europa en dit gooi glo die land toe onder yslike vragte dieremis.
Die land het nou gevou onder internasionale druk om veegetalle ter wille van die klimaat te verminder. Nederland se nuwe regering het 25 miljard euro opsy gesit waarmee hy boere wil betaal om op te hou boer. Die mikpunt is om die aantal beeste, varke en hoenders oor die volgende 13
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days