Landbouweekblad

Gesonde grond het op meer as een vlak geldwaarde

Grootvee Boererubriek Grondkoolstof

As jy meen die wêreld gaan tot ’n einde kom as temperature met 1,5 °C gaan styg en dat verminderde koolstofdioksiedvrystellings die enigste manier is om dit te keer, het ek baie goeie nuus.

Daar is ’n eenvoudige oplossing, bekend as herlewingslandbou, wat in Suid-Afrika se geval nie net 2,83 keer ons jaarlikse koolstofvrystellings kan vasvang nie, maar ook werk kan skep in ’n land wat amptelik die naashoogste werkloosheidskoers ter wêreld het.

Nog belangriker is dat dit voedingstofryke voedsel sal produseer, want volgens my lê wanvoeding aan die hart van die mensdom se algemene

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit