Huisgenoot

Die coronavirus en die olieprys

ONS PRAAT OOR

DALK het jy in die nuus gehoor dat die olieprys die afgelope tyd baie gedaal het en dat die prys selfs in ’n stadium negatief was. Dit beteken dit het minder as R0 gekos! Wat beteken dit, en hoekom is die olieprys belangrik?

Wat is die olieprys?

Die olieprys is die prys per vat vir ruolie. Daar is 158 L in een vat en die prys word gewoonlik in Amerikaanse dollar gegee.

Ruolie word gebruik om petrol en diesel van te maak, en omdat so baie fabrieke, vervoermiddels en masjinerie dit nodig het om te werk, speel dit ’n belangrike rol in die wêreldekonomie. Wat ook al met die olieprys gebeur, beïnvloed byvoorbeeld hoe duur of goedkoop dit is om dinge by ons land te laat in- en uitvoer.

Wie verkoop die olie?

Lande waar ruolie natuurlik onder die grond voorkom, verkoop dit aan ander lande as hulle nie alles self kan gebruik nie. Die vyf lande wat die meeste ruolie lewer, is die VSA, Saoedi-Arabië,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related