Huisgenoot

Sprinkane weer op pad na Oos-Afrika

KYK NET HIER

DIE Verenigde Nasies – ’n wêreldwye organisasie van ’n klomp lande wat saamwerk – het gewaarsku dat ’n tweede golf sprinkane op pad is na Oos-Afrika.

’n Sprinkaanplaag het lande soos Kenia, Uganda en Somalië twee maande gelede getref en ’n klomp van die lande se oeste opgevreet. Nou sê die kenners die volgende klomp sprinkane gaan binnekort uitbroei nadat dit in Maart baie in die omgewing gereën het. Hulle meen die plaag kan dalk dié keer erger wees as vroeër vanjaar.

Hoekom is dit gevaarlik?

Die sprinkane eet verskriklik baie. Een sprinkaan eet elke dag soveel kos soos wat hy weeg. Dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related