Landbouweekblad

Briewe

OM DIE WOLKE TE TAP

Die geskiedenis van weermodifikasie was taamlik onstuimig, maar vandag is dit ’n volwaardige wetenskap.

Met al die reën wat groot dele van Suid-Afrika veral die afgelope somer gekry het, dink min mense tans aan die wetenskap van reënmaak. Maar een ding is seker: Die droogtejare sal weer kom, feller as ooit tevore.

Dit is dalk tyd vir die regering om weer geld vir ’n weermodifikasieprogram te bewillig.

In 2007 het ’n Suid Afrikaanse weernavorsingprojek ’n internasionale eerbewys ontvang. Destyds het dr. Deon Terblance van die SA Weerdiens op Bethlehem gesê weermodifikasie is ’n baie doeltreffende manier om watervoorraad aan te vul waar geskikte wolke teenwoordig is.

Basies word silwerjodied of droë ys bokant die wolke versprei deur ’n ligte vliegtuig of hommeltuig. Yskristalle vorm dan wat swaar genoeg word om grond toe te val as reëndruppels.

Hy het destyds gesê besaaide storms kan tot twee keer meer reën gee as onbehandelde wolke. Eksperimente het getoon dat 75 behandelde storms in ’n gebied van 100

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh