KZN-vloede vererger deur weerskommelinge
Sep 16, 2022
4 minutes
AMELIA GENISagenis@landbou.com
Suid-Afrikaners het in April met afgryse gekyk hoe meer as 300 mm reën binne 24 uur in KwaZulu-Natal vloede veroorsaak het wat alles voor hulle weggevee en opgefrommel het.
Die drama van mense wat van die water probeer vlug het en na familielede roep, tenkvragmotors en skeepsvraghouers wat in riviere afgedryf en die verkeer tot stilstand gedwing het, en groot gate waar paaie weggespoel het, het op televisie en sosiale media begin verskyn.
Toe die reën ophou, was daar droewige beelde van mense wat hul familie soek, paaie wat onbegaanbaar is, en soveel skade aan ander infrastruktuur dat dele van die provinsie feitlik tot stilstand geruk is.
Meer as 400
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days