Huisgenoot

KLIMAATSKOKKE TREF DIE WÊRELD

‘DIE KLIMAATSKRISIS HET ONS GETREF EN DIT NOODSAAK ALMAL OM ONS MANIER VAN DINGE DOEN TE HEROORWEEG’

DIT lyk soos tonele uit ’n fliek oor die einde van die wêreld. Maar dié tonele is nie fiksie nie; dis die nuus – én dit word boonop van reg oor die wêreld af na ons skerms gestuur.

Mense wat vlug voor verwoestende veldbrande, alles weens hittegolwe wat die een temperatuurrekord ná die ander breek. Haelstorms en stormsterk winde. Die hemele wat oopmaak met ’n stortvloed reënbuie. Van Griekeland tot Kanada, Algerië tot Suid-Korea – groot dele van die wêreld steier die afgelope maande onder kwaai weerstoestande. En die gevolge is nie gering nie.

“Klimaatsverandering is hier. Dit is skrikwekkend. En dis net die begin,” het die Verenigde Nasies se sekretarisgeneraal, António Guterres, verlede maand op ’n mediakonferensie gesê.

Hy het pas statistieke bekendgemaak wat die nekhare laat rys: Julie 2023 was waarskynlik die warmste maand ooit op aarde. En as die temperature wêreldwyd aanhou styg soos dit tans doen, is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers