Landbouweekblad

SA KAN LEER UIT AUSTRALIË SE BRANDE

MEER as 20 mense het reeds omgekom, duisende huise is verwoes en daar word gevrees dat sowat 5 miljoen hektaar afgebrand het en 100 000 stuks vee dood is in die brande wat sedert einde verlede jaar ongekend fel en wyd oor groot dele van Australië woed.

Veldbrande is nie vreemd gedurende die Australiese somer nie. Enigeen wat die land al in die somer besoek het, kan getuig van streng voorkomingsmaatreëls wat op dae met hoë brandgevaar geld.

Al ontken die Australiese regering ’n regstreekse verband tussen klimaatsverandering en die veldbrande,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.