Landbouweekblad

Só maak Wes-Kaap planne teen klimaatrampe

NuusAktueel Klimaatrisiko’s

TEEN druktyd was die Wes-Kaap nog besig om sy wonde te lek ná die tweede buitengewone swaar neerslae dié jaar.

In ’n ramphulp-aansoek vir skade weens swaar storms van 14 tot 19 Junie het die provinsiale regering geraam skade van R703 miljoen is aangerig, waarvan sowat R500 miljoen landbouskade was. Daardie naweek het vloedwaters talle plase by onder meer Citrusdal en die Slanghoekvallei van die buitewêreld afgesny.

Einde verlede maand se storm het veral die Overbergen Wynland-distrik swaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter