Huisgenoot

NOG LANK NIE KLAAR NIE

HAAR naam is afkomstig van die Griekse “philippos”, wat “’n liefde vir perde” beteken. En gesels jy met Philippa Johnson-Dwyer, besef jy gou: Perde is onlosmaaklik deel van haar lief en leed. Want elke keer dat die lewe haar afgegooi het, het sy altyd weer in die saal geklim. En daar was nie net een of twee moeilike terugslae nie; daar was sommer báie.

Dié Paralimpiese ruiter se agtste plek in die finaal van die dressage-kompetisie by die Paralimpiese Spele in Tokio, Japan, was dalk nie die uitkoms waarop sy gehoop het nie. Tog was Philippa (46) net so verheug as toe sy in 2008 goud by die Spele in Beijing gewen het. Want ondanks al die terugslae in haar lewe bespeur jy nooit ’n sweempie swaarmoedigheid

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199