Huisgenoot

‘ ’N RUSTIGE DRAFFIE’

DIE blonde atleet hardloop met ’n elegante en skynbaar moeitelose ritme. Daar’s al 28 km verby, maar Irvette van Zyl se hartklop en asemhaling is egalig en ongejaagd.

As toeskouer sou jy jou beswaarlik kon indink watter moeilike jaar sy agter die rug het, want vandag hardloop sy vry en onbevange – asof sy al die emosionele en fisieke swaarkry van die vorige seisoen wil agterlaat.

Ná 30 km val dit Irvette (33) by sy kan eintlik nou aftrek. Sy is immers nie vandag hier in die Baai om die moordende 50 km-marathon te wen of selfs te voltooi nie. Maar sy voel nog so sterk … Dan maar aanstoot, dink

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe