Huisgenoot

ONS ÁNDER BLINK THERON

DIE beroemdste Theron wat Suid-Afrika al ooit opgelewer het, die aktrise Charlize, het al by twee geleenthede – in die flieks Hancock en The Old Guard – superhelde met bomenslike kragte vertolk.

Maar die nuwe Theron wat tans wêreldwyd opslae maak – ’n blondine genaamd Brendali, oorspronklik van Potchefstroom – hoef nie net te maak asof sy bonatuurlik sterk is nie.

Agt jaar gelede het sy die titel as Afrika se sterkste vrou in die liggewigafdeling (75 kg) gewen toe sy ’n vliegtuig van nege ton 54 m ver gesleep het.

En nou, op die ouderdom van 33, het Brendali amptelik die titel as die wêreld se sterkste vrou in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke