Kuier

DIÉ GIRL LAAT WIEL!

“Daar is nou baie vrouespinners in die game. Die aantal het gestyg sedert my begindae. Dis 'n baie diverse sport – ons het alle races en faces hier.”
 KAYLIN

Klein, maar getryn! Dis jou eerste gedagte as jy Kaylin Oliphant sien. Dié jong vrou van Kimberley in die Noord-Kaap het immers al diep spore – en esse – gegooi as een van die land se top spinners.

En nou wys sy haar ongelooflike spinning-tegnieke en bestuursvernuf in die Showmax-reeks . Die aktrise Chelsea Thomas is dalk die een wat jy op die show sien spin as die karakter Amber, maar dis eintlik Kaylin

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 313 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD, MISHA JORDAAN EN FANI MAHUNTSI ■
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van