Huisgenoot

BLINK OË

TERWYL ons wakker is en selfs in ons slaap beweeg ons oë gedurig, en die vel om ons oë help met hierdie beweging. Die vel in hierdie area is die dunste aan die lyf en kan mettertyd tekens van veroudering en moegheid toon. Ons verken maniere hoe jy pofferigheid, kringe onder die oë en tekens van veroudering met skoonheidsprodukte en tegnieke kan baasraak.

KRINGE ONDER DIE OË

Dit word deur verskeie faktore veroorsaak, van ’n gebrek aan slaap en moegheid tot hiperpigmentasie en sonblootstelling. “Dit is belangrik om eers die anatomie van die oog te verstaan,” sê dr..

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related