Huisgenoot

JOU VEL DEUR DIE JARE

JOU skoonheidsbehoeftes verander deur die dekades – van ’n stralende skoongesigvoorkoms in jou 20’s tot die sofistikasie, volwassenheid en… wel, uitdagings van jou 50’s en later jare. In hierdie reeks van drie dele kyk ons na jou vel-, grimeer-en harebehoeftes deur die jare sodat jy op alle ouderdomme op jou mooiste kan lyk

SOPHIE TURNER(25)

IN JOU 20’S

EERSTE PLOOIE In jou vroeë 20’s is jou vel op sy beste – die endokriene stelsel is aktief en stimuleer die hormone wat sebum vervaardig om die vel te bevog en te beskerm.

Die velselle word flink en vinnig elke 14 tot 25 dae met nuwes vervang.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa