Huisgenoot

Miere

KLEIN swart, rooibruin of geel goggatjies wat jou ouers tot raserny kan dryf wanneer hulle op krummeltjies kos toesak wat rondlê. Miere. Vir talle ’n reuseplaag wat tot elke prys uitgeroei moet word. Maar ’n mier is soveel méér as net ’n lastige ryloper. Selfs Salomo in al sy wysheid het in Spreuke 6 die luiaard aangemoedig om meer soos die mier te word – fluks. Miere is nie net besonder hardwerkend nie; hulle voer take pligsgetrou en boonop sonder toesig en leiding uit. Met sowat 15 000 mierspesies en subspesies ter wêreld is daar ’n miernes van kennis oor hierdie insekte.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related