Huisgenoot

Soogdiere

SOOGDIERE maak net sowat 8% van alle diere op aarde uit, maar daar is ’n verstommende verskeidenheid spesies. Per definisie is soogdiere warmbloedige diere wat lug inasem, ’n ruggraat het (werweldier) en wat in ’n stadium in hul lewe hare kry. Wyfies vervaardig melk om hul kleintjies te voed. Hulle kan in water (waterdier), op land (landdier) of in bome (boomdier) leef. Ons kyk na ’n paar interessante voorbeelde van soogdiere.

DIE LEMUR

Lemurs is inheems aan die eiland en is . (Hulle bring die meeste van hul tyd in bome deur.) Hul naam is van die Latyns afgelei, wat of gees beteken. Daar is meer as 100 spesies lemurs wat in grootte wissel van die kleinste, Madame Berthe se muislemur, wat net weeg, tot die Indri-lemur, wat meer as kan weeg.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related