Avontuur Afrika

Gevlek of gestreep: Alles wait jy moet weet oor skaapstekers

Die feite

Volle naam: Gevlekte skaapsteker (Psammophylax rhombeatus)

Ander name: Gevlekte grasslang | Gespikkelde skaapsteker

Klassifikasie: Matig toksies

Psammophylax is die genus naam (soortgelyk aan jou van) van wydverspreide Afrika-slange wat algemeen na verwys word as gevlekteof gestreepte skaapstekers, so genoem as gevolg van die verkeerde oortuiging dat hulle skape pik en doodmaak.

Albei spesies het ‘n ligte sitotoksiese gif, wat min bedreiging vir groot diere en verder het hul relatiewe klein slagtande wat redelik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related