Avontuur Afrika

Goeters & geite

Dans in die reën

it klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëster met ‘n PVC-rubberbedekking en ‘n naat-verseëlde ontwerp, bied dit gemaklike en betroubare beskerming teen sterk winde en swaar reënbuie. Dit is lank en het genoeg spasie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika6 min read
Europa Op ‘N Ander Manier
In die loop van 35 dae het ons 13 grense oorgesteek en ‘n indrukwekkende 27 523km afgelê (net minder as 6 175km daarvan in ons betroubare, gehuurde kampeerwa). Ons reis het egter nie oor die afstand gegaan nie, maar oor die herinneringe wat gemaak is
Avontuur Afrika5 min read
Beter As Goad
In die vroeë 2000’s was dit ‘n redelike maklike proses om ‘n karavaan in Suid-Afrika te koop, aangesien die opsies maar skraps was. Keuses was beperk en indien jy na ‘n veldrywa op soek was, was daar net ‘n handjievol opsies om van te kies. Deesdae i
Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou