Avontuur Afrika

Beter as goad

In die vroeë 2000’s was dit ‘n redelike maklike proses om ‘n karavaan in Suid-Afrika te koop, aangesien die opsies maar skraps was. Keuses was beperk en indien jy na ‘n veldrywa op soek was, was daar net ‘n handjievol opsies om van te kies. Deesdae is die moontlikhede legio en daar is so te sê ‘n produk wat aan elke ou se smaak, voorkeure en behoeftes sal voldoen.

Die meeste vervaardigers fokus op karavane wat vir grondpaaie en landreise geskik is en ja, ek verwys na hulle as landreis-karavane aangesien ek twyfel of daar werklik enige behoorlike 4x4-karavane in Suid-Afrika beskikbaar is. Ons het oor die jare reeds baie karavane getoets en die meeste van hulle was goed geskik vir landreise, wat in elk geval is waarvoor die meerderheid van ons lesers hul karavane gebruik! Na my mening

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
My Ryding & Ek
Stuur foto’s van jou en jou ryding na: info@4x4afrika.com “Ons was nog altyd behep met avontuur en die buitelewe, altyd op soek na daardie perfekte kampvuur – en hoe meer afgeleë daardie kampvuur is, hoe beter! As jy dit van die gebaande pad af wil w
Avontuur Afrika2 min read
Reiswenke
• Visum-en toegangsvereistes: Meeste Afrika-paspoorthouers benodig ‘n visum om Europese lande binne te gaan. Bestudeer die spesifieke visumvereistes van die land wat jy van plan is om te besoek en doen vroegtydig aansoek vir jou visum. Maak seker dat
Avontuur Afrika4 min read
5 Uit 5 Vir Die Jimny
Om in die Desembervakansie vir ‘n paar weke die Suzuki Jimny vyfdeur te ry, het my die geleentheid gebied om hierdie klein 4x4 met sy groot hart intiem te leer ken. Vir die eerste week of wat het ek meestal Uber vir ons jongste dogter en haar vriendi