Avontuur Afrika

Klein kamp KARNALLIES

angesien kamp basies ons werk is, sou ‘n mens dink dat die Avontuur Afrika-span reeds ou hande is wanneer dit by pak kom. Helaas – dit is níé die geval nie! En ons is nie alleen nie. Kampeerders oral het dikwels die verkeerde gereedskap of toerusting byderhand, of vergeet bloot om die ooglopende kampgoeters in te pak. Natuurlik besef jy dit gewoonlik eers wanneer jy jou bestemming bereik het en begin kamp opslaan. Ek, byvoorbeeld, vergeet dikwels die tentpenne by die huis – nie die grootste krisis nie aangesien albei ons tente daarsonder opgeslaan kan word,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou
Avontuur Afrika2 min read
Wenke Om KBV’s Te Onderskei
Maak ‘n kortlys van ‘n paar spesies, gebaseer op watter deel van die land jy jouself bevind. Bekyk die area goed vir tipiese habitatte soos ‘n rietbedding, vleilande of ‘n stofpad in die dorre Karoo en bestudeer dan die verspreidingskaarte in jou voë
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens

Related