Ek Is Vir Haar… EN JY?
Ek kom hopeloos te min in die bos. Na elke (heeltemal te kort) besoek, is dit wat ek altyd sê… en wat almal vir wie ek van my vakansie vertel, dan ook sê. Dit gebeur nie as ek vertel van ‘n besoek aan een of ander oorsese stad nie – ja, mense geniet