Stuur foto’s van jou en jou ryding na: info@4x4afrika.com
WENNERS
Marius & Marie Bekker 2019 Suzuki Jimny GLX Manual
“Die spreekwoord lui nie verniet ‘oud, maar nog nie koud’ nie… ek kan getuig dat dit honderd persent waar is. Ek vind die plesiertjies wat met – kom ons sê maar ‘n meer senior ouderdom – gepaardgaan, eenvoudig heerlik. Een só ‘n plesier is die vryheid om meer gereeld weg te breek, sonder om bekommerd te wees oor kinders se skoolkwartale en sportdinge. En