Welkom
Die mantra hier by Avontuur Afrika was nog altyd “jóú avontuur, jóú reëls”. Die fokus mag dalk op Suider-Afrika wees, maar wanneer dit kom by landreise, kamp in afgeleë gebied en die spektrum van buitelewe aktiwiteite, is daar werklik minder reëls as