Avontuur Afrika

Draagbare herlaai gerief

Draagbare kragpakke is basies multi-uitset omskakelaars, met verskillende herlaai-opsies. Onlangse verbeteringe in litium-ioon battery tegnologie beteken dat hierdie toestelle nou ligter en heelwat kleiner as ooit te vore is. Dit maak hierdie kragpakke ideaal vir die laai van ligte elektroniese toestelle wanneer jy kampeer en dit kan ook as ‘n nood-kragbron tuis funksioneer.

Toe Energy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika6 min read
Europa Op ‘N Ander Manier
In die loop van 35 dae het ons 13 grense oorgesteek en ‘n indrukwekkende 27 523km afgelê (net minder as 6 175km daarvan in ons betroubare, gehuurde kampeerwa). Ons reis het egter nie oor die afstand gegaan nie, maar oor die herinneringe wat gemaak is
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko