Avontuur Afrika

Die gees van Ubuntoe

Ubuntu is ‘n ou Afrika-woord wat “Ek is wat ek is as gevolg van ander” beteken. Ek dink die Engelse weergawe stel dit dalk so effe beter: “I am because we are”. Die woord Ubuntu omskryf menslikheid, barmhartigheid, mededeelsaamheid, deernis en die konsep om ander te help sonder om iets terug te verwag. Dit is dan ook waar die storie van ons Cruiser met die naam Ubuntoe, begin want niks van die wonderwerk wat gebeur het, sou moontlik gewees het sonder almal wat gehelp het om die droom waar te maak nie.

Kom ek begin by die begin. Om die verhaal te vertel moet ek by ‘n legende met die naam van Braap begin – die Hilux met honderde plakkers van plekke waar ons al oral getoer het en wat seker meer bekend was as enige ander van sy soort. Oral waar ons met Braap gekom het of parkeer het, was daar mense wat nader gestaan het vir ‘n foto en ‘n geselsie. Hy was ‘n karakter op sy eie.

Braap was ‘n 4.0-liter Toyota Hilux met 430 000km op die klok. Hy was Trans Africa Tours se gewillige werkesel en hy het op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika6 min read
Europa Op ‘N Ander Manier
In die loop van 35 dae het ons 13 grense oorgesteek en ‘n indrukwekkende 27 523km afgelê (net minder as 6 175km daarvan in ons betroubare, gehuurde kampeerwa). Ons reis het egter nie oor die afstand gegaan nie, maar oor die herinneringe wat gemaak is
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related