Avontuur Afrika

Malvalekkers en modder

Terwyl die res van die Avontuur Afrika-span oor Erfenisnaweek in die Oos-Vrystaat was vir die eerste Jimny Gathering, het ek ernstiger dinge gehad om te doen. Ek en my gesin sou die publikasie by die jaarlikse Toyota Rust de Winter 4x4 Jamboree verteenwoordig – nie as toeskouers nie, maar as deelnemers.

Ek is deur die hoofborg, Toyota Suid-Afrika, genooi en dis ‘n saak wat ek nie ligtelik opgeneem het nie. Ek sou nie aan die hoofbyeenkoms deelneem nie, maar wel teen ‘n paar van my kollegas in ‘n spesiale media-uitdaging meeding. Ek was egter vol vertroue, want dit was nie my eerste deelname aan hierdie legendariese byeekoms nie. Om die waarheid te sê, die laaste keer toe ek Rust de Winter bygewoon het, in 2014, het ek die media-uitdaging te wen. Ek het ook my enkel gebreek, maar laat ons nie op die negatiewe fokus nie…

Dit was nog weke voor die langnaweek, maar ek en my seun het in alle erns aan ons begin werk… hy was net so opgewonde soos ek! Daar was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika5 min read
In Die Nuus
Die eerste fase van ‘n projek om die toekoms van wilde aasvoëlbevolkings in Suider-Afrika te verseker, is suksesvol voltooi nadat 160 Krans-en Witrugaasvoëls by hul nuwe tuiste by Shamwari Privaat Wildreservaat gevestig is. Hierdie vorm deel van ‘n p

Related