Avontuur Afrika

IN DIE NUUS

Groot mylpaal in die bewaring van aasvoëls gevier

Die eerste fase van ‘n projek om die toekoms van wilde aasvoëlbevolkings in Suider-Afrika te verseker, is suksesvol voltooi nadat 160 Krans-en Witrugaasvoëls by hul nuwe tuiste by Shamwari Privaat Wildreservaat gevestig is. Hierdie vorm deel van ‘n projek van twee jaar wat daarop gefokus is om VulPro at Shamwari – ‘n nuwe teelfasiliteit vir siek of beseerde aasvoëls wat gerehabiliteer is en kan broei, maar nie vrygelaat kan word nie – op die been te bring.

In die grootste hervestiging van aasvoëls wat tot op hede onderneem is, is die voëls 1 042km ver van VulPro se fasiliteit in Hartbeespoort na kampe by Shamwari vervoer. Dit het meer as 50 mense 18 ure geneem om die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika3 min read
Delta Meat Deli AT LIONS GATE
Delta Meat Deli is family owned and run business located in the heart of Botswana, Maun. Meat has been our speciality for over 20 years, supplying quality meat products to the camps and lodges in the region. We also have a deli shop for self drives t
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst