Avontuur Afrika

Praat jy 4x4?

• Die steilste hoek wat ‘n voertuig kan klim voordat sy voorste buffer, of die mees voorste deel van die voertuig met die grond in aanraking kom. Die naderingshoek kan verbeter• Die lengte van beweging as ‘n veerstelsel saamdruk oor ‘n bultjie of hang oor ‘n gat wanneer dit deur ongelyke terrein kruis. Hoe meer beweging, hoe meer traksie is by elke wiel beskikbaar om vorentoe te beweeg. • Die steilste helling waaroor ‘n voertuig teoreties kan ry sonder om te krap, gemeet tussen die asse tot by die laagste punt onder die voertuig. • Die steilste hoek wat ‘n voertuig kan verlaat voordat die agterste buffer of die verste punt aan die agterkant van die voertuig kontak maak met die grond. • ‘n Ewenaarslot dwing beide wiele op dieselfde as om teen dieselfde spoed te draai, sodat enige wiel wat traksie het, die voertuig vorentoe kan dryf. • Die spasie tussen die grond en die laagste deel van die voertuig se onderkant, gewoonlik die laagste deel van ‘n ewenaar. Groter bande sal jou grondvryhoogte verhoog terwyl ‘n veerstelsel opgradering die ander kwesbare dele onder die voertuig sal lig. • Traksiebeheer is ‘n aktiewe veiligheidsfunksie ontwerp om voertuie toe te laat om die maksimum voordeel uit die beskikbare traksie op die padoppervlak te kry deur te keer dat wiele met minder traksie tol. • Dit is die teoretiese waterdiepte waardeur ‘n voertuig kan ry sonder dat water die inlaatkanaal binnedring. Dis egter belangrik om te onthou dat waterkruisings gevaarlik kan wees en verskeie ander faktore hier ‘n invloed op jou voertuig se vermoë kan hê.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou
Avontuur Afrika3 min read
Sinvolle Sonkrag
Om die benaderde doeltreffendheid van ‘n sonpaneel as ‘n persentasie te bereken, is daar ‘n eenvoudige formule wat gebruik kan word: die paneelkrag (gemeet in kW) gedeel deur die lengte en breedte van die paneel (gemeet in meter), vermenigvuldig met