Avontuur Afrika

DIE ROEP VAN die natuur

Namibië is ‘n land van natuurlike wonders waar ongerepte landskappe, pragtige natuurlewe en hartlike gasvryheid bymekaarkom om ‘n onvergeetlike ervaring te skep. Van die ikoniese Etosha Nasionale Park tot die antieke rotsformasies van Brandberg, bied hierdie uitgestrekte buurland van ons ongelooflike kampplekke wat jou wegbreek daarheen selfs lekkerder maak.

Hierdie kampplekke laat jou toe om ‘n wêreld wat jou siel sal roer en ‘n onuitwisbare merk in die harte van diegene wat die kans vat om dit te verken, sal laat. Of jy nou avontuur, afsondering of ‘n dieper begrip van die natuurlike wêreld soek, Namibië se kampplekke sal jou begeester en bekoor.

DAMARALAND OMGEWING

Brandberg White Lady Lodge

Aan die voet van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou
Avontuur Afrika3 min read
Sinvolle Sonkrag
Om die benaderde doeltreffendheid van ‘n sonpaneel as ‘n persentasie te bereken, is daar ‘n eenvoudige formule wat gebruik kan word: die paneelkrag (gemeet in kW) gedeel deur die lengte en breedte van die paneel (gemeet in meter), vermenigvuldig met

Related